John deere Boeremeisie
Chantellelove
Parow, South Africa | Woman Seeking A Woman
Basic Information
I Would Describe Myself As
Ek is 32 . Boeremeisie in hart en bloed . Niks so lekker so n lekker Dans of self n vuur wat brand in die liefde van jou lewe se arms . God is my alles en mits dit in sy grooter plan is vir my lewe en die persoon by my hart pas sal ek graag die ridder in sy plaas bakkie se hart wil he . Ek n hart vir mense en is dit altyd lekker om by familie en vriende te kuier .
Sign
Aries
The Farmer In Me
What kind of tractor do you prefer?
John deere
Why is dating a farmer better?
Cause a farmer's hart understand another farmers hart and know that they Close to God .